Ramaphosa gebruik ook Afrika tyd soos sy voorganger

Dit is nie net Jacob Zuma wat hom daaraan skuldig maak om mense ure lank te laat wag omdat hy laat opdaag vir ‘n geleentheid nie. Verskeie joernaliste het ‘n beplande mediakonferensie van Cyril Ramaphosa by die ANC se verkiesingskonferensie verlaat nadat ‘n senior verslaggewer se akkreditasiekaart gekonfiskeer is omdat hy gewaag het om te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Strawwe uitdagings wag vir Ramaphosa en sy leierskap

Die sogenaamde Top Ses van die ANC is netjies verdeel in drie Ramaphosa-mense, en drie Zuma-mense. Alhoewel Cyril Ramaphosa wel met ‘n klein meerderheid teen Nkosazana Dlamini-Zuma tot president van die ANC verkies is, is sy adjunk, David Mabuza, met ‘n groter meerderheid verkies. Alhoewel Mabuza die sogenaamde “eenheidskandidaat” gepropageer het, word hy as ‘n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec

Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met hul stalletjies. Ray Moodley word beskou as een van die hoof rolspelers in sy verhoudinge met Zuma asook sy betrokkenheid by moontlike fooie van ‘n Prasa kontrakteur. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar is Kortbroek en Roelfie dan nou ?? Het hulle geen stem in die stelsel wat hulle help onderhandel het nie?

Terwyl al elf swart etniese volke … en sommige blanke “minderheidsgroepe” (Max du Preez en Jaques Pauw s’n), asook die blanke liberaliste en Suid Afrikaners, (wat aan geen volk wil behoort nie), hulle asems ophou oor watter een van twee euwels verkies gaan word om Suid Afrika verder die afgrond in te neem, wonder die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee goed by die ANC se nasionale konferensie wat vinnig beweeg – kos en kondome

Daar was Saterdagoggend net twee goed by die ANC se nasionale konferensie wat vinnig beweeg – Kos en kondome. Dit hou seker verband met die wag-en-sien-situasie by die Nasrec Expo-sentrum in Johannesburg waar die ANC se nasionale konferensie Saterdag teen middagete nog nie begin het nie. Die verrigtinge was veronderstel om 09:00 amptelik af te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC kan nie eers partykonferensie op koers hou nie – ‘n aanduiding is van sy algehele onvermoë

Die party wat die land probeer regeer, kan nie eens sy eie partykonferensie behoorlik op koers hou nie, wat ‘n aanduiding is van sy algehele onvermoë. Die konferensie het sewe ure laat begin, en daar was ook probleme met die registrasie van afgevaardigdes. Sowat 500 afgevaardigdes van Natal en die Vrystaat, is ook nie toegelaat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sisulu mik om Ramaphosa se regterhand te word

Volgens Lindiwe Sisulu moet Cyril Ramaphosa op sy knieë gaan en haar vra om sy adjunkpresident te word sou hy die stryd wen en president van die ANC word. Dit volg nadat Ramaphosa vroeër aangedui het dat hy Naledi Pandor sal verkies as adjunkpresident. Dit is nie bekend of Ramaphosa inderdaad reeds op sy knieë […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top kandidate vir verkiesings konferensie deur Gupta familie gekies

Volgens Bheki Cele, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Vissery en ook lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, is hy baie ongemaklik met die top kandidate wat genomineer is vir die komende verkiesings konferensie aangesien die klomp, Dlamini-Zuma ingesluit, gekies is deur die Gupta familie. Cele is ‘n uitgesproke aanhanger van Ramaphosa. Dit is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa erken met sy waarskuwing dat die ANC inherent korrup is

Aspirantpresident Cyril Ramaphosa het die huidige ANC-leier,Jacob Zuma, se voorstel dat die verloorder in die ANC se presidentsverkiesing tweede in bevel moet wees, verwerp. Die voorstel is reeds vroeër deur Zuma gemaak met die byvoeging dat ‘n tweede adjunkpresidentspos geskep kan word. Ramaphosa het intussen gewaarsku dat omkopery van afgevaardigdes nie geduld sal word nie. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die aankondiging is gemaak en jongbloed word aan die stuur gesit: Wessels neem Mulder se setel

Mnr. Wouter Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder wat na byna dertig jaar as parlementslid uitgetree het. Wessels is 32 jaar oud en is die afgelope twaalf jaar aktief in partypolitiek betrokke. Hy is vier jaar gelede tot die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus is opdreef en lê klag teen EFF, gaan dit help?

Die VF Plus het klagtes teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gelê wat verband hou met plakkate wat onwettig teen mure, onder brûe en ander oppervlaktes vasgom is. Die EFF tree téén regulasies in die Kieswet en die Metsimaholo Munisipaliteit se bywette op. Die VF Plus het klagtes teen die EFF by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kliniek in Sasolburg na Kubaanse terroris vernoem

Dit is onaanvaarbaar dat ‘n plek waar mense gesond gemaak moet word, vernoem word na ‘n persoon wat vir sy gewelddadigheid onthou word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Mnr. Wessels het gereageer op die aankondiging dat ‘n kliniek in Sasolburg na die Kubaanse oorlogstiran, Ché Guevara vernoem word. Volgens Wessels was Guevara […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!