Die DA beheerde Munisipaliteit van George het geswig onder druk van ANC Raadslede en ‘n bespreking van die Stadsaal vir ‘n konsert van Steve Hofmeyr gekanselleer.
Hofmeyr gaan aanstaande week daar optree om fondse in te samel vir ‘n skool.
Continue reading…