Dink weer voor jy DA stem – DA verwerp toestande van volksmoord en plaasmoorde in SA

As daar nog enige argument was dat blankes vir die DA moet stem, is dit finaal die nek ingeslaan deur hulle standpunt oor volksmoord en plaasmoorde.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word aangekla van haatspraak

Die VF Plus het besluit om maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) by die Gelykheidshof aan te kla vir haatspraak na sy uitlatings op sosiale media waarna die weermag hom slegs oor die vingers getik het.

Mohlala, wat gestasioneer is by die Wonderboom militêre basis in Pretoria, het ná die moord op emeritusprofessor………….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buiteland ingelig oor SA toestande, insluitend plaasmoorde

‘n Afvaardiging van die Duitse AfD (Alternatief vir Duitsland)-party, het die VF Plus se parlementêre koukus besoek om verkennend te gesels oor belangrike Suid-Afrikaanse kwessies, waaronder onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde, en om skakeling tussen die twee partye te bewerkstellig.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oor inbrake en moorde – Ou Selina Se Seun Sal Dit Nooit Doen Nie

Die afgelope paar dae doen ‘n twiet die rondte waarin huishulpe aangehits word om hulle werkgewers se kos te vergiftig. Ek weet nie hoe betroubaar dit is nie. Feit is net: Die spanning in die land loop by die dag hoër, die gevaarsituasie raak by die minuut erger – en as ons nie nou vinnig leer om potensiële gevaarsituasies te vermy nie, gaan ons die een of ander tyd slagoffer word.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste rus nie – nog ‘n plaasaanval vind plaas net buite Roedtan

Mnr Ockie Breedt is op Donderdagmiddag net voor 18:00 beseer in ‘n plaasaanval net buite Roedtan op die Marble Hall pad.

Mnr. Breedt is buite by sy voertuig oorval deur twee persone gewapen met ‘n mes en pistool. Hulle het hom in die huis ingedwing en vasgemaak. Die twee persone het die huis begin omkeer en aangedring op kontant asook die kluissleutel. Daar het ‘n struweling ontstaan waarna mnr Breedt 8 keer met ‘n mes deur een van die aanvallers gesteek is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste wou net skiet sê slagoffer wat gewond is tydens plaasaanval

Die vriendin van mnr. Jasper von Kleist (61) wat in ʼn plaasaanval doodgeskiet is, me. Sonja Joubert, het gesê dit het nie gelyk of die terroriste iets wou roof nie, maar of hulle net die mense op die plaas voor die voet wou doodskiet.

Mnr. Von Kleist, ʼn voorman op die plaas Dale in die Tom Burke-omgewing, is dood nadat hy in die bolyf geskiet is. Me. Joubert is twee keer raakgeskiet. Een skoot deur haar arm en die ander deur haar skouer.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval Vrystaat : Man koelbloedig vermoor, vrou aangerand en verkrag

’n Plaasbestuurder (40) van Ladybrand in die Vrystaat is “koelbloedig vermoor” nadat sy aanvallers sy hande agter sy rug vasgebind, hom aan ’n draad vasgemaak en daarna met messe gesteek het.

Die aanvallers, vermoedelik van Lesotho, het ook die plaasbestuurder van die plaas Brandenburg, sowat 5 km buite Ladybrand, se vrou (39) aangerand en verkrag.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Weerlose bejaarde dame van 78 in Orkney verkrag en vermoor

Ann Erasmus (78) van Orkney in Noordwes se buurvrou het Maandag op haar lyk in haar stort afgekom nadat sy vermoedelik reeds die Saterdag vermoor en verkrag is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oorseese studente steun kom deur vir plaasmoorde in Suid Afrika

Studente van die Nasionalistiese Studentevereniging (NSV) in Vlaandere, hou more ‘n stille protesoptrede teen Suid-Afrikaanse plaasmoorde in die Vlaamse stad Gent.

Dit volg op ‘n kongres van die Vlaams Belang Jongeren, die jeugbeweging van Vlaams Belang, waartydens die media ook deeglik kennis geneem het van die plaasmoorde in Suid-Afrika
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetaler moet R47 miljoen hoes vir Life Esidimeni

Die Gauteng regering gaan meer as R47 miljoen spandeer aan arbitrasie sake rondom die dood van pasiënte by die Life Esidimeni inrigting.

Meer as R 7 miljoen is reeds spandeer tydens die verhoor by die Emoyeni sentrum. Die sentrum word besit
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!