UITNODIGING: Groblersdal vier Republiekfees

31 Mei is ‘n belangrike datum in die geskiedenis van die Boerevolk. ‘n Aantal eerste ministers, waaronder genl. JBM Hertzog, dr. DF Malan, adv. Hans Strijdom en dr. Hendrik Verwoerd getel het, het hulle daarvoor beywer om onder die Engelse juk uit te kom en ‘n republiek tot stand te bring.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Neem aan VVK verkiesing deel en verwerp grondonteiening

Eie verkiesings bly een van die sterkste vreedsame vorms van weerstand teen en verwerping van die heersende politieke bedeling. Daarom behoort alle vryheidgesinde volksmense – en by uitstek ook diesulkes wat nie staatsdiefstal van eiendom aanvaar nie – deel te neem aan die Volksraad-verkiesing op 13 Oktober 2018.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jy vra soms hoe kry die Partye in ons land geld, hier is die antwoord

Die hoofuitvoerende beampte van JustCoal, Joe Singh, het openlik erken dat hulle R500 000 aan die ANC Jeugliga betaal het om te help met hul probleme rondom ‘n kontrak met Eskom, maar bygevoeg dat hy niks daarmee verkeerd sien nie. Regskenners meen dat Singh hierdeur erken het dat hy ‘n misdaad begaan het, want die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom maak jou stem dik en maak jou merkie by die “Voorverkiesing” vir volksverkiesing.

Talle voorstelle is ontvang oor die pad vorentoe vir die Boere-Afrikanervolksraad en die Volks Verkiesing Kommissie (VVK), en gekonsolideer tot 27, en mense kan op twee volksvergaderings vir daardie voorstelle stem. Dié nuus is gebreek deur die voorsitter van die VVK, mnr. Paul Kruger. In ‘n verklaring wys mnr. Kruger daarop dat die ANC-bewind op […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.

‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul Kruger, gemaak by die openbare vergadering by Paardekraal in Krugersdorp. Mnr. Kruger het daarop gewys dat so ‘n verkiesing baie duur is en dat hulle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!