Listeriose infeksie vereis dringende mediese sorg

Dit is soos om ‘n naald in ‘n hooiberg te vind.

Die mediese wetenskaplikes van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) het probeer om die bron van die uitbarsting van listeriose te vind, maar die hooiberg lyk steeds groter.

Met meer as 900 gevalle wat deur laboratoriumtoetse bevestig is, het die siektes wat siek is, tot dusver 172 lewens dwarsoor die land geëis.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Listeriosis is glad nie onder beheer nie en dit eis alreeds 100 lewens

Die Gauteng Gesondheidsdepartement het erken dat hy dit moeilik vind om die uitbreek van Listeriosis te beheer.

Die meer as 100 sterftes is die hoogste getal sterftes wat sover aangeteken is in die wêreld. Daar is reeds 852 gevalle aangemeld waarvan 107 gesterf het.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus wat nou gesneuwel het onder Kommunistiese Beheer

Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988. Die Witreus onder blanke beheer het gesneuwel onder Kommunistiese beheer. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai: Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Onthou: Die Aardbewing by Tulbagh en Ceres 1969

Onthou jy nog die Aardbewing by Tulbagh en Ceres 1969? Die Bolandse aardbewing In die nag van 29 September 1969 word die grootste aardbewing-skade in menseheugenis in Suid-Afrika aangerig toe veral die dorpe Ceres, Wolseley en Tulbagh erg verniel word deur ’n aardskok op die sogenaamde Worcester-breuk in die aardkors. Honderde huise word in bouvalle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n nuwe “spesie” mens gevind in SA. Bewyse weereens dat wetenskaplikes NIE WEET waarvandan ons kom nie

Vanaand gesels ons oor die ontdekking wat die hele wêreld aan die gons het – Nuwe “spesie” mens gevind in grot. Indien jy nog nie vandit gehoor het nie lees ek graag wat in die nuus geskryf is Die grootste enkele fossielvonds in Afrika, wat minstens 15 nuwe menslike voorsate opgelewer het met duisende wat nog […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteit Stellenbosch Stigtersfonds Prys van R150,000 Vir Wetenskaplike werk in Xhosa!

Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn fonds skep vir die ontwikkeling van isiXhosa as vaktaal en gaan ook bydra tot ʼn nuwe prys vir navorsingswerk wat in Afrikaans gedoen word. Die US-bestuur het hierdie week die fonds in die lewe geroep met R150 000 wat jaarliks toegeken gaan word vir die ontwikkeling van isiXhosa in die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!