Nuwe SABC-bestuur probeer om sy Titanic seevaardig te hou, maar sal dit slaag?

Dit is verblydend om te sien dat die nuwe SABC-bestuur probeer om sy Titanic seevaardig te hou nadat mense soos Hlaudi Motsoeneng dit teen ʼn ysberg van onbevoegdheid en korrupsie laat vasloop het, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van VF Plus.

“Wat egter in dié tydperk by die uitsaaier gebeur het, kan nou nie net in die vergetelheid verdwyn nie. Daar heers ʼn dawerende stilte oor die strafregtelike vervolging van mense rakende die SABC 8-aangeleentheid.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wetgewing sal nie nasiebou afdwing nie, want dit moet uit die hart uit kom, regtig?

Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie. Nasiebou sal net slaag deur erkenning te gee aan die diversiteit van die land se gemeenskappe en kulture, en aan elk se afsonderlike behoeftes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terror Lekota – Grondvat kan lei tot oorlog

As daar in die parlement ‘n meerderheidsbesluit geneem kan word om grond sonder vergoeding te onteien, kan dit lei tot oorlog.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Grondsake word met boere bespreek

Die ondersoekkomitee wat binnekort begin met sy openbare verhore oor die wysiging van artikel 25 van die land se grondwet, wat handel oor eiendomsreg, het die grondkwessie weer op die voorgrond gekom.

Organisasies, maar ook individue,………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsamptenare “werk” hulle ryk uit die staatskas

Staatsamptenare doen klaarblyklik soveel sake met die regering, dat dit die staatskas behoorlik leegtrek.

Die voorsitter van die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Themba Godi, eis nou dat dié ………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe wetgewing maak voorsiening dat onbetaalde e-tol rekeninge kan verhoed dat motoristebestuurderslisensies hernu

Die voorgestelde wysigings aan die AARTO wet onprakties, irrasioneel en wettig vol skuiwergate.

Dit is die mening van mnr. Rudie Heyneke van die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa).
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou lei skipbreuk na grondonteieningspraaitjies

Die parlement se besluit om ‘n mosie te aanvaar ten gunste van onteiening sonder vergoeding, het direk daartoe gelei dat twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou skipbreuk gelei het. Die projekte sou etlike miljoene rand vir die land beteken het, terwyl dit ‘n paar duisend werksgeleenthede sou skep.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons Politieke partye in die land word op ander maniere befonds

‘n Nuwe Befondsingswet vir Politieke Partye is ter tafel gelê en dit onderlê artikel 236 van die Grondwet, wat lui dat politieke partye befonds moet word om veelpartydemokrasie te bevorder.

Dr. Corne Mulder, hoofsweep van VF Plus, het die nuwe wetgewing verwelkom aangesien hy van mening is dat die vorige …………
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie MOET klagtes van grondbesetting aanvaar

TLU SA het kennis geneem dat die SAPD op sommige plekke verwag dat grondeienaars ‘n hofinterdik en afsettingsbevel (op eie koste) moet bekom as eiendom onwettig beset word. Die Gauteng premier neem dieselfde standpunt in.

Genl. Chris van Zyl, assistent hoofbestuurder van TLU SA, sê hy is van mening dat ‘n grondeienaar nie ‘n interdik kan bekom vir “ingeval” besetting dalk gaan plaasvind nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UNIVERSITEITE NUUS:- die Pukke verraai ook Afrikaans

‘n Hewige debat is aan die gang nadat ‘n dokument die lig gesien het waarvolgens dit wil voorkom of Afrikaans as onderrigtaal teen 2021 uitgefaseer moet wees by Pukke.

Die registrateur van dié universiteit het dit tydens ‘n radio onderhoud ontken, maar haar poging tot gerusstelling word nie ernstig opgeneem nie, in die lig van gebeure by ander universiteite.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Interdik toegestaan ​​teen ‘geen blankes en Indiërs’ begrafnisliggaam nie

Durban – Avbob-begrafnisversekeraars het Dinsdag ‘n interdik in die Durbanse hooggeregshof verleen om die Nasionale Begrafnispraktisynsvereniging van Suid-Afrika (Nafupa SA) te stop om sy werknemers te intimideer of inmeng met sy sakepraktyke.

Sedert November verlede jaar het Nafupa SA probeer om wit en Indiese begrafnispraktisyns te verbied om in “township” en “black areas” te werk, en gesê dit moet gereserveer word vir swart besighede in Afrika.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vryheidsfront Plus (VF+) wil terugslaan teen die ANC se onteiening planne

Die VF Plus het aksieplan bekend gemaak om die ANC-regering se planne om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, stop te sit. Die aksieplan sal gevoer word onder die vaandel: SLAAN TERUG SA / FIGHT BACK SA.

Die volledige aksieplan beslaan uit
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!