DA in Kaapstad in Interne Chaos gedompel – De Lille oorleef mosie van wantroue

Donderdag het die DA nie sy korrupte burgemeester, Patricia De Lille, ontsetel nie. Sy was beveel om haar pos te ontruim deur die party-leier Mmusi Maimane. Die ACDP het hom gedistansieer van hierdie kritiese, en die De Lille se saak verder versterk.

Hierdie gebeure dui op die ineenstorting van orde en gesag binne die DA-geleide Stadsraad en stel vrae oor die werklike gesag van Mmusi Maimane. Sy versuim om werklike gesag binne die DA te handhaaf, het gelei tot ‘n voortsetting van Patricia De Lille se rampspoedige ampstermyn as burgemeester.

Kapenaars is al weer opgeskeep met De Lille, dieselfde burgemeester wat aan hulle die waterkrisis besorg het, allemintige water verhogings geimplimenteer het en wat die De Waalrylaan na Phillip Kgosana (Ex-PAC) verander het. Sy is dieselfde burgemeester wat nou ook aankla word van kriminele aktiwiteite en korrupsie.

Dis tyd vir verandering!


Enjoyed this post? Share it!