DA WIL KOMMUNISME HERDENK!

Dit is tyd dat ons mense se oë oopgaan. ‘n Stem vir die DA net omdat hulle die grootste opposisie party is, is ‘n stem vir die ondergang van jou en jou kinders se toekoms.

Dis tyd om op te staan en te stem vir jou eie toekoms en nie vir ‘n reënboog sprokie sonder seggenskap.

Berig lui as volg:

The DA joins fellow South-Africans in remembering the 25th anniversary of the brutal assassination of anti-apartheid freedom fighter, Chris Hani. Hani was gunned down by Janusz Walus on 10 April 1993. This senseless killing was an attempt to derail our country’s democratic process and almost brought South Africa to the brink of civil war…

Gedeel vanaf BKA blad


Enjoyed this post? Share it!