Die paneel wat gelei word deur die Minister van Energiesake, Jeff Radebe is getaak om onderhoude te voer met aansoekers vir die amp as nasionale direkteur van die openbare aanklaers.
In plaas daarvan om ’n kortlys van drie name op te stel soos Cyril Ramaphosa opdrag gegee het, is ’n lys van vyf name saamgestel wat deur die paneel opgestel is omdat hulle glo dat die vyf kandidate die sterkste aansoekers is vir die pos.
Die kortlys bestaan uit advokate Shamila Batohi, Siyabulele Mapoma, Simphiwe Mlotshwa, Rodney de Kock en Andrea Johnson.
Die vyf name is gekies uit die oorspronklike 11 name wat in onderhoude was wat oor ’n tydperk van drie dae gevoer is.
’n Totaal van 45 belangstellendes moes oorweeg word, waarvan vyf nou in die finale rondte van onderhoude is.
Gratis Versekering en MVV (Motorvoertuigongelukversekering) Kwotasies en Begrafnisplanne Aanlyn …. Stuur net “Tuis” of “Auto” of “Lewe” of “Begrafnis” of “MVV” en u Volle Naam, Ouderdom en Selnommer na: info@medsure.co.za, of SMS / WhatsAPP die woord met jou volle naam, ouderdom en epos adres na: 062 30 30 314, of gaan net na www.MedSure.co.za, vul die toepaslike vorm in en ons bel jou.
Gratis inskrywing by ons Dating Service … kliek net Dating Service nou !!
Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by tersia@v.co.za, en ek sal jou vertel hoe !!