Die DA begin alhoemeer lyk soos die wolf in skaap klere

Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer.

Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op te rig en die naam van die gebou is Freedom House.

Dit beteken dat die DA sy hoofkantoor vanuit Kaapstad skuif na Johannesburg.

Die DA het sy grootste steun in Kaapstad gehad maar met die skuif poog hul dalk om by die meerderheid kiesers uit te kom met die oog op die 2019 verkiesing.

Dit wil dus voorkom of die DA besig is om sy teikengroep te verander en in die proses begin hy al nader aan die ANC beweeg, sê politieke ontleders.

Enjoyed this post? Share it!