Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.

Ons swart God antwoord ons gebede stadig. Blankes, vir die eerste keer sedert hulle hier uit Europa aangekom het, het gebrek aan water. Voordat hulle hier aangekom het, het ons die water gehad. Hulle het gekom en ons land en water geneem.

BLF glo die vuur op die Rupert-plase is deel van die vervulling van die profesie soos aangetoon in Matteus 3:11. BLF wil alle swart mense wat op plase werk, vra om te weier om die brande te blus. Hierdie vuur is ‘n Goddelike vuur, en soos ons almal weet wat God begin het, kan geen mens stuit nie. Ons waarsku plaaswerkers, moenie u lewens in gevaar stel nie. Hierdie vuur is hier om ons land te reinig sodat ons weer vrede en voorspoed kan ken.

Alle plase op gesteelde land is in die vesier van die Goddelike vuur. Dit is wat geprofeteer is en die tyd het gekom vir swart bevryding. Meer vure gaan uitbreek. Die Rupert-plase in Mpumalanga sal ook nie lank vryspring van brande nie.

Ons bid vir meer vuur. Meer wind om die vuur te laat brand, groter en harder. Ons bid dat swartes verenig en veg.

Ons dank ons God dat Hy ons smekinge beantwoord.
Grond of dood!

UITGEREIK DEUR DIE NASIONALE KOORDINERINGSKOMITEE VAN DIE BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE

Die oorspronklike artikel in Engels is vertaal tot Afrikaans.


Enjoyed this post? Share it!