Eskom het planne in plek om “ligte” aan te hou tydens onbeplande staking

Eskom het aangekondig dat hul planne in plek het om grootskaalse kragonderbrekings te voorkom sou die onbeplande staking plaasvind.

Eskom se skuldlas van R350 miljard het gemaak dat hulle geen verhogings aan werknemers kan gee nie. Nou wil die werknemers staak uit protes daarteen, en ‘n staking word beplan vir eerskomende Donderdag, en die stakers dreig dat hulle die land in duisternis sal laat.

Talle mense is reeds besig om voorsorg te tref vir ingeval daar wel kragonderbrekings sou voorkom.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!