Gevangenes wat tereg staan op moord met geweervuur bevry

Vyf verhoorafwagtende gevangenes is te hulp gesnel deur makkers wat hulle bevry het na ‘n skietvoorval.

Die vyf staan tereg op aanklagte van moord en was op pad van die Johannesburgse landdroshof na die gevangenis.

Daar is toe op die polisievoertuig geskiet deur vermoedelik medepligtiges van die beskuldigdes. Die voertuig het buite beheer geraak en die gevangenis het weggekom. Die polisie is steeds na hulle op soek.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!