Hopefield, Jennifer Zamudio, HARTVERWANT, Bring&Braai

Jennifer Zamudio bied Hartverwant aan terwyl die vure brand en jou vleisie op die kole braai!

Datum:- 17 Maart 2018

Tyd:- 17:00 tot Laat

Adres:- At Route 45 Waterhole , Die Plaasmol, Hopefield, South Africa
Die Plaasmol, R45 ,Hopefield, South Africa
(padkaart sal u vind on die ‘contact’ blad
http://www.plaasmol.co.za

Prys:- R50 P.P.

Kontak besonderhede:- Fransie Rossouw / 079 8997155

Enjoyed this post? Share it!