HUISGENOOT Minag Toestande In Munsiville En Kleinfontein Maar Julius Se Derde Kind Is Nuuswaardig??

Presies hoeveel EFF ondersteuners lees die Huisgenoot?!

Die “grootste Afrikaanse gesinstydskrif – Huisgenoot,” vir wie dit nie nuuswaardig is om by Munsieville of Kleinfontein te gaan kyk na die hongersnood en leed onder voormalige Afrikaanse lesers wat nie meer ‘n brood kan bekostig nie, dink blykbaar Julius Malema se derde baba is vreeslike groot nuus.

Ons koop nie verder die Huisgenoot nie. Laat die EFF dit maar lees. “Gesinstydskrifte” wat lofartikels skryf oor mense wat rassisme en geweld en moord aanhits is nie tydskrifte waaraan ek my gesin wil blootstel nie, baie dankie.

Front Nasionaal

 

Enjoyed this post? Share it!