Julius Malema, leier van die ekonomiese vryheidsvegter, sê hy verwelkom gesprekke met partye wat met hom verskil oor die onteiening van grond sonder vergoeding.