Kan dit dalk moontlik wees dat Listeria van Brasilië afkomstig is?

BRF SA is een van die grootste hoender uitvoerders in die wêreld en dit het nou aan die lig gekom dat die firma sekere voedsel veiligheidmaatreëls ontduik het.

Ontbeende hoenderprodukte word in massas gebruik in polonies, Weense worsies en ander verwerkte vleis.

Die SA Pluimvee Vereniging het die Departement van Landbou versoek om te bepaal of  gesondheidstoetse deur BRF ontduik is.

Die vraag ontstaan of Listeriosis toetse uitgevoer is al dan nie.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!