Katie Hopkins kom na SA oor plaasmoorde, ons kan maar net sit en kyk wat gebeur

Die Britse TV persoonlikheid, Katie Hopkins, kom na Suid-Afrika om verslag te doen oor plaasmoorde. Sy het sover gegaan om dit die gevolg van “anti-white cleansing” te noem.

Hopkins is bekend vir haar standpunt teen Moslems, immigrante en het Donald Trump ondersteun in sy presidentsveldtog.

Met meer as 90 000 Twitter volgelinge kan sy plaasmoorde op die wêreldkaart plaas.

Afsprake is reeds vir haar gereël met landbouleiers en persone met kennis van die situasie en slagoffers van plaasaanvalle.

Sy word binne die volgende weke in die land verwag.

Lees meer oor Katie Hopkins HIER


Enjoyed this post? Share it!