Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika. Meer as 20 top kunstenaars kom saam om die grootste treffers van ons tyd te vier en duisende entoesiastiese aanhangers sal hul gunsteling liedjies kan saamsing. Dit is ‘n “Moewiese saamsing JOL”!
Datum:- 28 Julie 2018
Tyd:- 17:00
Toegang:- R195 – R470
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Pretoria?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Time Square Sun Arena, 209 Aramist Avenue, Pretoria, 0042
Kontak:- 086 1000 291
Kaartjies kan bespreek word by iTickets
Kunstenaars sluit in:
Kurt Darren, Ray Dylan, Nicholis Louw, Snotkop, Andriette, Elizma Theron, Liezel Pieters, Jo Black, Robbie Wessels, Juanita Du Plessis, Refentse, Elandre, Brendan Peyper, Manie Jackson, Ricus Nel, Nadine, Franja du Plessis, Ruan Josh, Mzanzi Choir en vele meer!
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!