Leerling van Noord-Kaap wat druip steek onderwyser dood

‘n Graad 8 (ou standerd 6) leerling van ‘n skool naby Kuruman in Noord-Kaap  het ‘n onderwyser van die skool met ‘n mes doodgesteek.

Die rede vir die brutale moord is skynbaar omdat die onderwyser hom nie laat slaag het nie.

Die ouderdom van die leerling is nie bekend nie en geen andere inligting beskikbaar ten tye van skrywe.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!