Minister van Finansies speel “Candy Crush” op sy tablet in die parlement

Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba sit in die Parlement op een van die belangrikste dae in die onlangse politieke geskiedenis …. en hy speel “Candy Crush” op sy tablet. Is die data dalk deel van sy voordele pakket per toeval?

Hoekom wonder ons nog wat het verkeerd gegaan met die ekonomie? Die president het sy vingers in die kleinkassie gehad terwyl die Minister TV-speletjies gespeel het.

Dit is die opsommende verklaring vir die ekonomiese ellende in Suid-Afrika.


Enjoyed this post? Share it!