Mislukte ANC landbouprojekte skiet orals op

Nog ‘n mislukte landbouprojek buite die tuisdorp van nog ‘n ANC-politikus. So lyk ‘n groente- en hoederplaas buite Parys, Ace Magashule se tuisdorp, waar drie hipermoderne hoenderhuise a die afgelope vyf jaar halfklaar staan.

Deur: Netwerk 24


Enjoyed this post? Share it!