MKMVA en ANCYL prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers

Terwyl menige verlig is oor die “bedanking” van Jacob Zuma, kom die ANC Vroueliga en Umkhonto we Sizwe Militêre Veterane en prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers.

Politieke ontleders sê as dit die standaard is wat gestel word aan ‘n leier, dan kan ‘n mens net besef tot watter vlak die gemeenskap gedaal het as een van die mees korrupte leiers van die land vereer word.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!