Mmusi Maimane erken dat hy sukkel met Helen Zille

Die DA leier, Mmusi Maimane, het erken dat hy probleme ondervind met Helen Zille en hulle verhouding binne die party.

Hy sê dat hul reeds in 2015 van haar moes ontslae geraak het toe sy afstand gedoen het van haar leierspos.

Dit bewys wat nog al die jare deur waarnemers gesê word, dat dit besonder moeilik is om oor rasse grense heen saam te werk, want die verwysingsraamwerk van die twee partye verskil soos dag en nag.

Die westerling se oorsprong is gesetel in ‘n totaal ander waardestelsel as die van die Afrikaan. Reg en verkeerd verskil van kultuur tot kultuur. Vir onse mense lê jou bron in die Woord van God terwyl die Afrikaan se oorsprong en verwysings raamwerk kom vanuit die voorvadergeeste en bygelowe.

Die probleem is verder dat ‘n voormalige leier dien in dieselfde struktuur wat sy eers gelei het en nou deur ‘n nuwe leier gelei word. Dit skep spanning en ongemak vir die nuwe leier.

Ontleders sê dat dit dieselfde lot kan wees vir Maimane as sy termyn oor enkele jare ten einde kom.

Enjoyed this post? Share it!