MultiChoice gaan onder die vergrootglas geplaas word

Naspers se geldmaker, MultiChoice, gaan onder die vergrootglas geplaas word weens beweerde betalings aan die Gupta-beheerde ANN7televisiekanaal, asook aan die SAUK.

Die betalings is glo gedoen om politieke beïnvloeding te bewerkstellig rondom die digitale migrasie en bewerings van beleidskaping word hier gemaak.

Deur: Die Vryburger

Enjoyed this post? Share it!