Natal nie reg vir skooljaar – ‘n simptoom van ‘n “skroot regering

Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur.

Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan te koop en dit is nog nie gedoen nie.

Graad R onderwysers wag nog vir hul 2016 salarisaanpasings en sekere onderwysers is nog nie ontplooi by skole nie.

Onderwyskenners sê die sigbare onvermoë om te beplan lei tot chaos en is ‘n simptoom van ‘n “skroot regering”.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!