Nog ‘n trein ontspoor – Trein ry in SA raak nou gevaarlik!

Dit lyk of Metrospoor nou die spoor byster geraak het.

Nog ‘n trein het net buite die Benoni stasie ontspoor.  Die trein was onderweg van Johannesburg na Springs.

Die trein het waarskynlik ontspoor nadat klampe wat die spoorlyn heg, gesteel is.

Verlede week het ook ‘n trein ontspoor omdat die klampe gesteel is.

Deur: Die Vryburger


 

Enjoyed this post? Share it!