NOU…OF LATER,PATRICIA?

Hier is weer ‘n ander ding aan die broei – Die beleërde Kaapstadse burgemeester van die DA, Patricia de Lille, het opgedaag by die EFF se viering vir die lewe van Winnie Mandela in Brandfort…en is op die program aangedui as een van die gassprekers.

Probleem is: Sy het nie eens die moeite gedoen om die DA daarvan in te lig nie.

So, wanneer kom die formele aankondiging, Patrys? Nou of later?

Die ou PAC bloed pols maar nog deur die are. Vraag is net: Hoeveel van die DA se bruin kiesers trek saam?

Deur: Front Nasionaal SA


Enjoyed this post? Share it!