Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane moet voor komitee verskyn

Die parlement se portefeuljekomitee van Justisie en Korrektiewe Dienste het die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, opgeroep om voor hulle te verskyn oor omstrede uitlatings wat sy gemaak het in die openbaar.

Daar word ook beweer dat haar kantoor bewyse onderdruk of wegsteek in sekere ondersoeke.

Volgens die komitee is die OB se kantoor en haar beeld reeds baie swak en sy moet verantwoording kom doen.

Waarnemers wys daarop dat sy nog ‘n Zuma aanstelling is wat sukkel om die mas op te kom.

Foto: Busisiwe Mkhwebane

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!