Zuma word vir 23ste keer pa – lobola vir 7de bruid klaar betaal

Op die ouderdom van 76 het Jacob Zuma verlede week vir die 23e keer pa geword en sommer klaar lobola betaal vir sy 7de bruid.

Nonconyiso Conco is 24 jaar oud.

Zuma het 4 ander vrouens met wie hy nog getroud is. Van Nkisazana is hy geskei en die ma van die omstrede Duduzane is dood.

Volgens berigte is die ou nog nie klaar nie. In 2002 het hy glo lobola betaal vir ‘n vrou met wie hy nog nie getroud is nie.

FN


Enjoyed this post? Share it!