Oudpres. FW De Klerk: regte van minderhede het wesenlike implikasies vir die volgehoue lewensvatbaarheid van die “groot akkoord”

“Die konstitusionele hof se onlangse uitsprake oor die grondwetlike regte van minderhede het wesenlike implikasies vir die volgehoue lewensvatbaarheid van die “groot akkoord” waarop ons Grondwet geskoei is,” skryf oudpres. FW De Klerk in môre se uitgawe van Weekliks.

Hy sê minderhede is veral afhanklik van die onpartydigheid van die howe om hul grondwetlike regte te handhaaf. “Watter hoop ten opsigte van die reg het hulle as die howe konsekwent saamstem met die meerderheid se ideologiese benadering oor kwessies wat aan die kern van hul oorlewing as kultuur- en taalgemeenskappe lê?”


 

Enjoyed this post? Share it!