Paaie in Oos-Transvaal is beroerd – wat anders kan ons verwag van die ANC-regime?

Die Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer meld dat daar ‘n enorme agterstand is in die instandhouding en opgradering van paaie in die Oos-Transvaal.

Die nommerplaat kenteken vir die provinsie is afgekort MP wat dalk suggereer dat daar M(oe..e)P(otholes) is in die paaie, spot inwoners.

Die skuld word nou gepak op die voorheen verwaarloosde en onderontwikkelde gemeenskappe wat nuwe paaie vereis.

Voor 1994 was teer en grondpaaie in ‘n goeie toestand, maar na 25 jaar van ANC regering stort nie net die ekonomie in duie nie maar ook die paaie.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!