Uit die perd se bek – Malema: “Swart mense is slegter af in demokrasie as wat hul was tydens die apartheidsjare”

“Swart mense is slegter af in demokrasie as wat hul was tydens die apartheidsjare.”

‘n Rassistiese uitspraak of veroordeling van ANC regering?

Dié ware woorde kom uit die mond van niemand anders nie as die revolusionêre aanhitser Julius Malema.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drankwet in Suid-Afrika gaan binnekort gewysig word

Die komitee van grond en minerale bronne het die Drank Produkte Wet aanvaar en aangekondig dat dit binnekort wet gaan word.

Belangrik is die beheer oor bier, kontemporêre bier en tradisionele Afrika bier.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering gaan poste sny in staatsdiens sektor – Wonder of al die bevolkingsgroepe geraak gaan word daardeur?

Duisende werkers in die staatsdiens wat oor die ouderdom van 60 is gaan vrywillige skeidingspakkette aangebied word.

Dit vorm glo deel van die staat se pogings om hoë salaris koste te besnoei.

Salaris onderhandelinge vir die volgende drie jaar, wat pas afgeloop het, beteken ‘n R30 miljard wat uit die begroting moet kom. Daar gaan glo ook gekyk word na prestasie bonusse en die effektiewe hantering van toelaes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

So ‘n gespuis! – Molefe gee R16 miljard vir Guptas!

Brian Molefe en drie ander lede van Transnet is in ‘n forensiese ondersoek geïmpliseer vir die wanbestuur van fondse en dat daar gelieg is tydens ‘n raadsvergadering.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kuberkrakers slaan toe op Liberty en eis glo miljoene Rande

Die finansiële diensteverskaffer,Liberty Life, het laat Saterdagaand aangekondig dat hy die nuutste slagoffer van kuberkrakers was.

ʼn Boodskap wat op Liberty se webtuiste geplaas is, lui soos volg: “Liberty betreur dit om te bevestig dat ons onderwerp is aan ongematigde toegang tot ons IT-infrastruktuur. ʼn Eksterne party beweer hy het data van ons gesteel en het ons in kennis gestel van moontlike swak plekke in ons stelsel – hy het vergoeding hiervoor geëis.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hou maar die kerse byderhand – Nog tien dae beurtkrag kan op ons wag

Eskom het die naweek begin met beurtkrag en talle mense is onverhoeds gevang toe die krag sonder behoorlike waarskuwing afgeskakel is.

Dit volg op die dispuut wat Eskom en werkers met mekaar gehad het omdat Eskom ‘n nul persent salarisverhoging aanvaar het, waarmee werkers uiteraard nie tevrede was nie. Weliswaar was die werkers se eis ver bo die inflasiekoers, maar waarnemers sê Eskom behoort ten minste ‘n inflasiegekoppelde verhoging te gee.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kontantwa slegs 400 meter van SAPD beroof

Nog ‘n kontantwa roof het plaasgevind, hierdie keer in die Kaap. Wat die brutaliteit daarvan beklemtoon, is dat dit 200 meter van die Philippi polisiestasie plaasgevind het.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fop dokters neem toe in SA – Is jou dokter rerig ‘n mediese dokter?

Die Valke het ses persone gearresteer wat hul voorgedoen het as mediese dokters.

Hulle het “praktyke” bedryf in Bellville, Paarl, Khayalitsha en Philippi.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Alles word aan die brand gesteek in SA – Nog ‘n Metrospoor trein brand in die Kaap

Nog ‘n Metrospoor trein is aan die brand gesteek, hierdie keer by die Steenberg stasie in die Kaap.

Dit is die derde trein in minder as ‘n maand wat in vlamme opgegaan het.

Skade beloop miljoen rande en veroorsaak ‘n tekort aan waens in die gebied. Dit het daartoe gelei dat treindienste reeds drasties ingekort moes word, wat verdere vervoerprobleme veroorsaak.

Deur: Die Vryburger


DieKaap.com
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Karen Zoid is te sien in Kaapstad

Karen Zoid is bekend om ‘n verhoog te stel met haar energieke kitaar solos, emosioneel gelaaide lirieke en humoristiese sin vir humor. Haar musiek het sonder twyfel ons kultuur gevorm en sy het die luggolwe oor die afgelope 17 jaar oorheers.

Datum:- 20 Junie 2018
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rugbynuus: Nuweland kan Saterdag sy laaste toets aanbied

Een van Suid-Afrika se oudste toets rugbygronde kan tot internasionale rugby totsiens sê. Nuweland se laaste smaak van toetsrugby kan ongelukkig nie ‘n groot saak wees met alles op die spel nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bantu sal als steel, selfs jou taal, kultuur, erfenis en geskiedenis! Mike Mlengana jy is NIE Boer nie! Vandag, 16 Junie onthou die Boervolk sy Vyande

Mike Mlengana, hoof van die departement van landbou is ‘n perfekte voorbeeld van hoe Bantu doelbewus en met duiwelse bedoelings dom speel en politieke korrektheid misbruik as ‘n skerm om volksmoord te pleeg. Die hele wêreld weet wat die verskil tussen boer en Boer is (grootletter en kleinletter), maar dié laakbare bantu het dit ‘n stap verder geneem toe hy op TV die volgende kwytraak:
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!