Plaasmoorde en aanvalle nie gereken as prioriteitsmisdade

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het vier misdade geïdentifiseer as prioriteitsmisdade wat dadelik aangespreek moet word.

Die vier is die transito rooftogte, taxi geweld, bende aktiwiteite en politieke moorde.

Dit beteken dat plaasmoorde geen prioriteit vir hom is nie en boere moet weer eens besef dat daar nie vir hulle omgegee word vanuit owerheidsgeledere nie.

Ontleders sê statistiek sal toon dat politieke moorde se getalle ver minder strek as die aantal plaasmoorde wat weekliks plaasvind.

Nota: Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus. / Note: This report does not necessarily reflect the opinion of SAUK news.


Enjoyed this post? Share it!