Ramaphosa en staatsbeheerde riool entiteite

Cyril Ramaphosa het die staatsbeheerde entiteite beskryf as “riole van korrupsie” maar hulle is hard besig om dit te herstel.

Hy sê daar was verrotting, daar was ‘n gemors en ‘n diepe korrupsie in die beheerde entiteite. Hy gaan glo bekwame mense aanstel om die proses om te keer . Hy gaan die lui hande vervang met werkende hande.

Hy het egter nie gemeld of hy bekwame blankes gaan aanstel wat die werk gaan doen nie, want indien hy dit nie doen nie, is daar nie veel hoop dat sy pogings gaan slaag nie.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!