Ramaphosa sal eerder ‘n dief en ‘n moordenaar beloon!!

Sedert Sondag het die ANC onder leiding van Cyril Ramaphosa en sy Adjunk President dit baie duidelik gemaak dat hulle Julius Malema wil terug hê by die ANC.

Dit bevestig dat Ramaphosa eerder ‘n dief en ‘n aanhitster tot Volksmoord langs sy sy wil hê as om die eiendom van blankes te respekteer.

Kyk hoe teenstrydig is die tweegat jakkels van ‘n President. Hy sê dat grond nie deur grondvergrype beset moet word nie en dat die gereg moet optree teen dit, tog smeer hy “jam” om Malema om hom aan sy sy te hê.

Die ANC is grond honger en ons kan onsself regmaak dat Artikel 25 verander gaan word. Nog een stap nader aan nasionalisering van grond. Die kommunis en sosialis is ten volle in beheer van al ons bates.

Die aanslag deur die gronddiewe gaan nie stop nie, maar miskien sal FW de Klerk, Roelf Meyer en Pik Botha ons kom red?

Raak nou betrokke en sluit aan by ‘n veiligheidsnetwerk,

Bewapen jouself deur ‘n wettige wapen te bekom.

Jy het die reg om jouself te beskerm!!!

Deur: Wessel Basson ( toekomsvonk )
Opinie stuk


Enjoyed this post? Share it!