Rampokkers steek treinwaens aan die brand

Ses treinwaens wat staal vervoer is deur rampokkers tussen Coligny en Leeudoringstad aan die brand gesteek.

Die spoorlyn is met klippe blokkeer en die polisie “ondersoek” die saak maar soos gewoonlik is niemand in hegtenis geneem nie.

Intussen swyg die ANC-bewind oor die feit dat die land letterlik brand. Die publiek kry die indruk dat die regering, ANC en polisie nie veel meer doen as om die optredes te “veroordeel” nie.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!