SAUK Nuus Brokkies 7 September

Ons kyk vanaand na Brokkies in die nuus Artikel 1 Thazbazimbi sonder Noodvoertuie Thabazimbi sit sonder noodvoertuie insluitende ambulanse, munisipale voertuie wat vullis verwyder en water na die area toe aanry, Die balju van Thabazimbi, mnr. Pieter Rossouw, het Donderdag, 3 September 2015 ‘n lasbrief op die Thabazimbi Munisipaliteit beteken en het op verskeie voertuie […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies 31 Augustus

Brokkies in die nuus vir die afgelope paar dae. Die Land is aan die brand met stakings en onluste en nog ‘n onderwerp wat beswaard op die gemoedere druk is Grondhervorming en grondeise Artikel 1 Megaboer se miljardrand-kragsentrale sneuwel oor grondeise ʼn Miljardrand-kragsentrale wat op mnr. Charl Senekal se plaas gebou sou word, is van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sake van belang in die nuus die afgelope week

Artikel 1: Vrystaat steier onder moorddadige plaasaanvalle Die afgelope maand is eers Johannes (70) en Rita (68) Kritzinger op hul plaas tussen Verkykerskop en Vrede op ‘n Sondagmiddag nadat hulle van die kerk af gekom het deur twee aanvallers elk met verskeie kopskote kritiek gewond. Die volgende Sondag is dr. Hein Smith (77) van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boerseuns in Die Bosoorlog / Grensoorlog 1966 – 1989

Aanhaling van Maarskalk Montgomery aanvoerder van die geallieerde magte in die tweede wëreld oorlog oor ons Boere Helde- van die Grensoorlog:   “Gee my twintig divisies van Amerikaanse Soldate en ek sal Europa oorbrug, gee my vyftien bestaande uit Engelse Soldate en ek sal die Berlynse muur bereik, gee my 2 bestaande uit die voortreflike Boere […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die invloed van Regstellende Aksie op jong Afrikaners

Volgens ’n peiling van die marknavorsingsmaatskappy Pondering Panda het die meeste wit Suid-Afrikaanse jongmense al in 2012 nie hoop vir die land se toekoms gehad nie.  Meer as 18,000 Suid-Afrikaners jonger as 35 jaar het aan die ondersoek deelgeneem en net 34% van wit respondente het gesê hulle glo Suid-Afrika gaan oor tien jaar ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies – Krag, Riool en 26 Plaasaanvalle

Namibiese Elektrisiteitsverskaffer Steel Eskom se Krag – July 2, 2015 NamPower, die Namibiese elektrisiteitsverskaffer, het glo Maandagaand sonder toestemming sowat 134 megawatt (MW) elektrisiteit van Eskom getap terwyl die Suid-Afrikaanse kragverskaffer plaaslik beurtkrag toegepas het. Die krag is getap omdat die Namibiese kragnetwerk gedestabiliseer is deur ’n watertekort by die Ruacana-hidrokragstasie in die Kunenerivier. Die krag is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Institusionele Korrupsie in Regering, Geld, Dienste, Ideologieë, Moraliteit ens. ens.

Daar is klaarblyklik GEEN sektor van die samelewing wat nie deer korrupsie, hetsy fisies of in denke is, aangetas is nie… Die Laaste uitsendings het ek gekyk na Plaasaanvalle en moorde, die energie en water krises in die land wat veroorsaak is deur onbevoegdheid, nalatigheid, onvoldoende onderhoud en bo alles korrupsie. Artikel 1 Veldtog Om […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!