Skole op Nelspruit op n hoë gereedheid nadat die EFF permit verkry om protes aan te teken

Die EFF het n permit om vandag protes aan te teken en griefskrifte te oorhandig aan skole

Skole in Nelspruit is op n höe gereedheids grondslag nadat die EFF n permit gekry het om by skole te betoog.
Die EFF het gister n permit verkry om vandag by skole in Nelspruit te betoog. Hulle voer aan laat die skole diskrimineer teen swart leerders omdat daar 4 afrikaanse klasse en slegs een engelse klas is.
Daar was van Sondag af uitnodiging op die EFF Mpumalanga se facebook blad af waar hulle ouers eers na Höerskool Nelspruit uit nooi om te gaan betoog en dit is toe later verander na Laerskool Nelspruit toe
Laerskool Nelspruit het gister omsend briewe uitgestuur laat die skool vandag sal gesluit wees. Hoërskool Nelspruit is nie gesluit nie maar daar is gebeurlikheids planne in plek indien die leerlinge se veiligheid bedreig word.

Ons het pas verneem laat daar wel n griefskrif by laerskool Nelspruit oorhandig sal word

Enjoyed this post? Share it!