Skole swig onder druk en gaan voortaan Engelssprekende leerlinge inneem

Twee skole, naamlik Hoërskool Jan Viljoen en Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein, het geswig voor die aanslag en gaan veeltalige skole word.

Beide sal meer as 100 Engelssprekende leerlinge inneem in gr. 8.

Die hoof van Riebeeckrand het gesê hy dink dit is die regte besluit en sy voel goed daaroor.

Ouers is nou reeds bekommerd dat die skole ook nou gevalle van messtekery en geweld gaan beleef, en daar is nie veel twyfel nie dat die doodsklokke reeds gelui het vir die twee inrigtings aangesien hul binne die volgende vyf jaar oorstroom gaan word deur Engelstaliges en klasse dan net in Engels aangebied sal word.

Deur: Die Vryburger


 

Enjoyed this post? Share it!