Studente kla oor stadige transformasie in sport en ontwrig Varsity beker wedstryd in Port Elizabeth

Sasco studente het die Varsity beker wedstryd tussen Maties en die Madibas ontwrig in Port Elizabeth.

Hul klagtes is die stadige transformasie in sport en die wedstryd is gestaak nadat stoele op die veld gegooi is en die speelveld betree is.

Die klagte gaan ook rondom “wit” uitsmyters wat die afrigter beskerm het toe studente die afrigter wou “spreek” in sy losie.

Waarnemers sê dit is Zuma se mense wat “Free education” kry en dan hul tyd en aandag spandeer om chaos by hoër inrigtings te veroorsaak.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!