Sukkelende en bankrot SAL kry nog ‘n meevallertjie van R5 miljard

Die reeds sukkelende en bankrot SA Lugdiens het ‘n verdere reddingsboei van R5 miljard belastingbetalersgeld ontvang van tesourie.

SAL het reeds die afgelope ses jaar geen wins getoon nie en staatshulp beloop tot dusver reeds R20 miljard.

SAL word deur graderingsmaatskappye beskou as een van die groot entiteite wat belastingbetalers se geld opslurp. Daar word gehoop dat SAL binne drie jaar gelyk sal breek, wat beteken dat gedurende nege hope geld in een diep donker gat verdwyn het.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!