Swart studente – Standbeeld van Marthinus Steyn by Universiteit van die Vrystaat moet “toe”

Die Universiteit van die Vrystaat het onder druk geswig van sy swart studente. Die monument van Marthinus Steyn, wat voor die hoofgebou van die kampus staan, moet “waai” nadat van die studente raad gekla het oor die standbeeld.

Daar gaan vir die interim aansoek gedoen word om die standbeeld “toe te maak”.

Ontleders sê dat die universiteit steeds verder van sy suksesvolle koers en kultuur gedwing word in naam van transformasie. Dit wys ook op die onverdraagsaamheid van die swart studente teenoor enige ander kultuur.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!