Burre Burger-projek: ‘Genadetreine’ lewer 699ste vrag voer af in die droogtegeteisterde Noord-Kaap

Die 699ste vrag voer vir boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap is afgelewer – ’n jaar nadat Burre Burger met sy droogtehulpprojek begin het. Tussen 50 tot 80 boere sal per aflaaiplek op tien punte in die Boesmanland en Namakwaland gehelp word.

Die Rooikonvooi, wat uit tien bloedrooi vragmotors van die Blinkwatermeule in Middelburg bestaan, het Sondag in Springbok aangekom.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!