Agt beskuldigdes, wat verdink word van die moord op die boer van Coligny is teruggetrek

Die saak teen drie van die agt beskuldigdes, wat verdink word van die moord op die boer Hannes Christie, is Maandag in die landdroshof in Coligny teruggetrek.

Christie (65) is einde Februarie oorval, beroof en vermoor toe hy alleen was op die familieplaas Vlakfontein naby Coligny, waar hy grootgeword het. Hy is met ’n skerp voorwerp op die agterkop gekap. Plaaswerkers het die oggend ná die aanval op sy lyk afgekom. Vuurwapens is onder meer gesteel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma moet tereg staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is

Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is.

Die aanbeveling is glo oorhandig aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shaun Abrahams.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se seuntjie Duduzane kruip weg vir Valke

Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld.

Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land uit te vlug
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Abrahams gee Zuma nog tyd om te reageer op korrupsie en bedrog aanklagte

Die afwagtende “geskorste” hoof van die NVG, het Jacob Zuma tot einde Januarie kans gegee om te reageer op die aanklagte van korrupsie en bedrog teen hom. Zuma moet se hoekom hy nie aangekla moet word nie. Dit is ‘n verdere uitstel wat aan Zuma gegee is nadat ‘n soortgelyke uitstel al voorheen toegestaan is. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Coligny-moordsaak: Hof lewer uitspraak oor dringende aansoek

Die Noordwes-hooggeregshof het Maandagmiddag uitspraak gelewer oor ʼn dringende aansoek van die twee mans wat tereg staan op ʼn aanklag van moord in verband met die dood van ʼn kamptige 12-jarige seun in Coligny in Noordwes. Frank Lesenyego, die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het aan die Media gesê die hof het die twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!