Sewentien van die 67 vakke in die matriek eksamen van 2018 se punte is opwaarts aangepas en elf vakke se punte is afwaarts aangepas. Dit beteken 25 % van die totale vakke se punte is opwaarts aangepas terwyl bykans 42% van alle vakke aangepas is – daar word nie gemeld watter vakke se punte opwaarts..
Continue reading…