Opvolg: Boer van Lydenburg distrik sterf dag ná plaasaanval

Die bejaarde boer Dries Steenkamp (77jr) het in die vroeë oggendure van Vrydag gesterf na hy Donderdagoggend op sy plaas buite Lydenburg in Mpumalanga geskiet is. Provinsiale woordvoerder van die polisie, Sers. Gerald Sedibe het die nuus bevestig en gesê dat die polisie nou ’n saak van moord en saak van inbraak ondersoek. Nog niemand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boer in Lydenburg distrik drie keer tydens plaasaanval geskiet

’n Boer diep in die sewentig, Dries Steenkamp is in die vroeë oggendure van Donderdag omstreeks 04:00 op sy plaas in die Lydenburg omgewing deur terroriste geskiet. Volgens ’n media verklaring uitgereik deur Sers. Gerald Sedibe, provinsiale woordvoerder van die polisie, ondersoek die polisie ʼn saak van inbraak en poging tot moord. Sedibe het bevestig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massiewe polisie klopjag ná brutale plaasaanval buite Kimberley

Piet Els (86) en Rikkie Alsemgeest (66), bekende Kimberliete en sakemense, is Woensdag in die vroeë oggendure op Els se plaas aangerand en met ’n strykyster gebrand om toegang tot die kluis te kry. Só het Alsemgeest in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Gariep gesê. Hulle is op Els se plaas net buite Kimberley aangeval. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde vrou van Stellenbosch in plaashuis aangeval, honde doodgesteek

Haar ma se aanvallers het haar vermoedelik ingewag. Só het Marlene Botha van Durbanville Maandag gesê nadat haar ma, Susan Joubert (87), Sondag kort ná 16:30 deur vermoedelik drie of vier aanvallers in haar huis op die plaas Aan-Den-Weg, buite Stellenbosch, aangeval en van haar besittings beroof is. Haar ma se twee honde is deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste bind egpaar vir ure vas tydens plaasaanval in Mpumalanga

’n Egpaar van Jam Tin Creek in Kaapmuiden, Mpumalanga, het Saterdag byna drie ure lank gespook om hulself te bevry nadat hulle helder oordag op hul plaas aangeval en aangerand is. Sers. Gerald Sedibe, polisiewoordvoerder, sê David (86) en Colleen (84) Elphick het om ongeveer 11:00 by hul plaashek aangekom om die perseel binne te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blanke vrou se tone afgesny maar Malema dreig oor K-woord

Terwyl ‘n blanke vrou in Ermelo se agt tone afgesny is deur swart kapers met ‘n “skerp” voorwerp in ‘n rassistiese aanval, is Malema die een wat sy kaders oproep om mense wat die k-woord gebruik aan te vat. Dit volg na H&M winkels bestorm is en winkels geplunder en verniel is, dit omdat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers dreig om vyfjarige meisie in oond te druk tydens huisrooftog

Vier booswigte het ’n gesin gedreig om ’n vyfjarige kleuter in die oond te druk as die gesin nie hul versoek gehoorsaam om waarde volle items aan hulle te oorhandig tydens ’n huisrooftog nie. Die voorval het afgespeel Dinsdag oggend omstreeks 08:45 in Old Inandaweg in Verulam in KwaZulu-Natal. Volgens ’n verklaring van Reaction Unit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar bid vir hulself en rowers tydens plaasaanval

Hulle het nie net hardop gebid dat hul lewe gespaar moet word nie, maar ook dat hul aanvallers tot besinning sal kom. Só het Peet van Vuuren (62) en sy vrou, Dorethea (60), ure lank op hulle knieë in hul plaashuis deurgebring gedurende ’n aanval Saterdag in die vroeë oggendure. Die egpaar is in hul […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pensioenaris wreed aangeval helder oordag op strand by De Bakke

Pensioenaris  van Mosselbaai se lang verwagte vakansie ontaard in ‘n nagmerie na hy in die laat oggend ure wreedaardig aangeval is met ‘n mes by die strand by De Bakke.  “Hulle onderhandel nie met jou nie. Hulle kóm vir jou en steek om dood te steek. Terwyl die een sy hand in my sak gesteek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoner van Jan Kempdorp vermoor op kleinhoewe

’n Inwoner van Jan Kempdorp is volgens AfriForum die afgelope naweek op sy kleinhoewe vermoor. Mense het op Facebook hulde gebring aan Attie Jooste wat glo gesteek en op die toneel dood verklaar is. Die polisie sê hulle sal later kommentaar lewer. Volgens Ian Cameron, hoof van veiligheid by AfriForum, het Jooste glo die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!