Vrou van Port-Elizabeth oorleef panga-aanval in slaapkamer

‘n Vrou van Port Elizabeth het Dinsdagoggend ’n aanval oorleef toe drie rowers haar in haar slaapkamer met ’n panga aangeval het.

Volgens die polisie het drie mans omstreeks 02:00 toegang tot die huis in Fallonweg in Kamma Creek verkry.

Hulle het glo deur ’n oop venster sonder diefwering geklim. Die vrou is met ’n panga op haar arms gekap voordat die rowers met selfone, ’n beursie en geld gevlug het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde brutaal aangeval vir skamele R200

‘N Goeie Samaritaan is wreed aangeval in nog ’n bose aanval op ‘n bejaarde in Kimberley Die slagoffer, 70-jarige Cynthia Chaplin, is in ‘n stabiele toestand in die hoësorgeenheid by die Mediclinic Gariep. Die aanranding is hierdie week een van verskeie kriminele voorvalle in die Belgravia / Herlear-gebied. Dit kom ook kort ná die brutale […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!