Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

Eskom kondig afleggings aan, maar kenners meen die besparing sal slegs ’n druppel uit die see wees

ANC lieg al weer! – Gold Field Myn kondig aan dat dit noodsaaklik is om 1,100 werkers af te lê, enkele dae nadat ANC-regime verseker het dat geen afleggings gedoen gaan word

Honderde werknemers van SABC dalk hul werk kwyt omrede groot base die staatsentiteit bankrot steel en buitensporige uitgawes aangaan

Bankrot SABC het meer as R80 miljoen betaal aan bonusse

Openbare uitsaaier tans besig met afleggings, vermoede dat veral blanke Afrikaanse werknemers geraak sal word is groot