AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld

Rou riool saam met bloed vloei tans in Nylriver weens die ANC-beheerde Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit se riool-infrastruktuur wat nie in ‘n werkende toestand is nie weens ‘n gebrek aan onderhoud

“ANC party se ou slagspreuk, ‘A better life for all’, bly slegs dit – ’n slagspreuk”: 55,5% van die Suid-Afrika se bevolking is in armoede gedompel weens finansiële ongelykheid

Swart motor bestuurder put genot uit deur blanke bedelaar te verneder wat vir R2 vra om kos te koop – My voorvaders sal my doodmaak as ek R2 vir ‘n witman gee” en “Wat van die geslag swartes wat julle uitgemoor het?”

Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping

Barakke van die Weermag se Infanterie skool op Oudtshoorn, is nou net ’n skaduwee van wat dit eens was – die kultuur van van orde, netheid, instandhouding en strewe na verbetering in alle vlakke van ons samelewing is nou net ’n vae herinnering

Neef van Zuma gesekwestreer na hy homself dik geëet het aan die voordele van BEE, nou is dit betaaldag en die papgeld is op

As jy nog nie tuisonderrig oorweeg het nie, is die dalk ’n goeie aansporing voor jou kinders blootgestel word aan nog drek! – Leerders van Mondale High School, Mitchells Plain kry ’n les oor satanisme op eerste dag van skool en is gevra om satanistiese tekens in hul boeke te teken

ANC beheerde stadsraad van Vredendal wil R10 miljoen leen by Standerd Bank– so sink die ANC regerende party net al hoe dieper en dieper weg in die skuld!

So val Zuma se geraamtes nou letterlik uit die kas – Voormalige hoof van Bosasa erken dat Jacob Zuma op betaalstaat van die maatskappy was en ’’n omkoop bedrag van R300 000 maandeliks ontvang het

Coligny-moordverhoor sleutelgetuie erken hy het gelieg in hof met die belofte van ‘n huis asook R3miljoen kontant?- Gaan die twee Coligny-manne se skuldigbevinding tersyde gestel word, gegewe die feit dat die “ooggetuie” nou prontuit erken dat hy gelieg het en omgekoop is om valse getuienis af te lê?

Dis nie net mediese personeel wat hul plekkie in die son elders in die wêreld gaan soek nie, want statistieke toon dat al meer blankes Suid-Afrika verlaat